Afrikaans 1933-1953

Esra 5:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar omdat ons vaders die God van die hemel vertoorn het, het Hy hulle oorgegee in die hand van Nebukadnésar, die koning van Babel, die Chaldeër; hy het hierdie huis verwoes en die volk na Babel weggevoer.

Esra 5

Esra 5:11-17