Afrikaans 1933-1953

Esra 4:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het die werk aan die huis van God wat in Jerusalem is, opgehou; en dit is gestaak tot op die tweede jaar van die regering van Daríus, die koning van Persië.

Esra 4

Esra 4:21-24