Afrikaans 1933-1953

Esra 4:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

dat hulle kan nasoek in die kroniekboek van u vaders; dan sal u in die kroniekboek vind en daaruit verneem dat dié stad ’n rebelse stad was wat aan konings en provinsies skade gedoen het, en dat hulle van ouds af daarin oproer verwek het; daarom is dié stad verwoes.

Esra 4

Esra 4:7-21