Afrikaans 1933-1953

Esra 3:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Van die eerste dag van die sewende maand af het hulle begin om brandoffers aan die Here te bring, alhoewel die fondament van die tempel van die Here nog nie gelê was nie.

Esra 3

Esra 3:1-12