Afrikaans 1933-1953

Esra 3:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het aangehef met lof en dank aan die Here, want Hy is goed, want sy goedertierenheid oor Israel is vir ewig! En die hele volk het gejuig met groot gejuig toe hulle die Here loof, omdat die fondament van die huis van die Here gelê was.

Esra 3

Esra 3:2-13