Afrikaans 1933-1953

Esra 10:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Esra het hom opgerig van voor die huis van God en weggegaan na die kamer van Jóhanan, die seun van Éljasib. En hy het daar gekom; geen brood het hy geëet en geen water gedrink nie, want hy het rou bedrywe oor die ontrou van die ballinge.

Esra 10

Esra 10:4-14