Afrikaans 1933-1953

Esra 1:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sê Kores, die koning van Persië: Al die koninkryke van die aarde het die Here, die God van die hemel, aan my gegee; en Hý het my opgedra om vir Hom ’n huis te bou in Jerusalem wat in Juda is.

Esra 1

Esra 1:1-3