Afrikaans 1933-1953

Efésiërs 5:15-17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

15. Pas dan op dat julle nougeset wandel, nie as onwyse nie, maar as wyse;

16. en koop die tyd uit, omdat die dae boos is.

17. Daarom moet julle nie onverstandig wees nie, maar verstaan wat die wil van die Here is.