Afrikaans 1933-1953

Amos 9:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Is julle nie vir My soos die kinders van Kus nie, o kinders van Israel? spreek die Here. Het Ek Israel nie laat optrek uit Egipteland en die Filistyne uit Kaftor en die Arameërs uit Kir nie?

Amos 9

Amos 9:3-8