Afrikaans 1933-1953

Amos 9:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kyk, die dae kom, spreek die Here, dat die ploeër die maaier inhaal, en die druiwetrapper die saadsaaier; en dat die berge van mos sal drup, en al die heuwels daarvan oorvloei sal wees.

Amos 9

Amos 9:12-15