Afrikaans 1933-1953

Amos 8:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek verander julle feeste in rou en al julle liedere in klaagsang, en Ek bring op alle lendene ’n roukleed en op alle hoofde kaalheid. En Ek maak dit soos by die rou oor ’n enigste kind en die einde daarvan soos ’n bittere dag.

Amos 8

Amos 8:4-12