Afrikaans 1933-1953

Amos 3:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Roep dit uit oor die paleise van Asdod en oor die paleise van Egipteland en sê: Versamel julle op die berge van Samaría, en aanskou die groot beroering in die midde van die stad en die verdrukking daarbinne.

Amos 3

Amos 3:1-15