Afrikaans 1933-1953

Amos 1:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sê die Here: Oor drie oortredinge van Edom, ja, oor vier, sal Ek dit nie afwend nie; omdat hy sy broer met die swaard agtervolg het en sy jammergevoel verstik het, sodat sy toorn altyd verskeur en hy gedurigdeur sy grimmigheid behou.

Amos 1

Amos 1:9-15