Afrikaans 1933-1953

3 Johannes 1:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, as ek kom, sal ek hom herinner aan die werke wat hy doen deur met slegte woorde teen ons uit te vaar; en hiermee nie tevrede nie, ontvang hy nie alleen self die broeders nie gasvry nie, maar verhinder ook die wat dit wil doen en werp hulle uit die gemeente.

3 Johannes 1

3 Johannes 1:1-15