Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 9:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die troon het ses trappe gehad met ’n voetbank van goud, aan die troon bevestig; en leunings aan weerskante by die sitplek, terwyl twee leeus langs die leunings staan.

2 Kronieke 9

2 Kronieke 9:9-24