en driehonderd klein skilde van geslae goud; driehonderd sikkels goud het hy op elke klein skild gebruik; en die koning het dit in die huis van die Líbanon-bos gesit.