Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 9:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die koning het van die sandelhout trappe vir die huis van die Here en vir die huis van die koning gemaak, en siters en harpe vir die sangers; en die gelyke daarvan is tevore in die land Juda nie gesien nie.

2 Kronieke 9

2 Kronieke 9:1-19