Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 6:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

wil U dan hoor uit die hemel, uit u vaste woonplek, en doen volgens alles waaroor die uitlander U sal aanroep, sodat al die volke van die aarde u Naam mag ken en U vrees soos u volk Israel, en mag gewaar word dat u Naam uitgeroep is oor hierdie huis wat ek gebou het.

2 Kronieke 6

2 Kronieke 6:30-36