Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 6:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

wil U dan hoor uit die hemel en handel en aan u knegte reg verskaf deur die skuldige te vergelde en sy wandel op sy hoof te lê, en die regverdige regverdig te verklaar deur hom te gee na sy geregtigheid.

2 Kronieke 6

2 Kronieke 6:13-25