Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 6:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. TOE het Salomo gesê: Die Here het gesê dat Hy in donkerheid wil woon.

2. Maar ék het vir U ’n woonhuis gebou, en ’n vaste plek vir U om ewig in te bly.