Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 36:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN in die eerste jaar van Kores, die koning van Persië, het die Here — sodat die woord van die Here deur die mond van Jeremia in vervulling sou gaan — die gees van Kores, die koning van Persië, opgewek, dat hy ’n oproep deur sy hele koninkryk laat gaan het, selfs ook skriftelik, om te sê:

2 Kronieke 36

2 Kronieke 36:12-23