Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 36:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het die huis van God verbrand en die muur van Jerusalem omgegooi en al die paleise daarvan met vuur verbrand, sodat al die kosbare voorwerpe daarvan vernietig is.

2 Kronieke 36

2 Kronieke 36:18-23