Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 36:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het ook gerebelleer teen koning Nebukadnésar wat hom by God laat sweer het; maar hy was hardnekkig en het sy hart verhard, sodat hy hom nie tot die Here, die God van Israel, bekeer het nie.

2 Kronieke 36

2 Kronieke 36:5-17