Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 35:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So ’n pasga soos dié is in Israel nie gehou van die dae van die profeet Samuel af nie, en al die konings van Israel het nie so ’n pasga gehou as wat Josía en die priesters en die Leviete en die hele Juda en Israel wat aanwesig was, en die inwoners van Jerusalem gehou het nie.

2 Kronieke 35

2 Kronieke 35:9-22