Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 35:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die sangers, die seuns van Asaf, was op hulle plek volgens die bevel van Dawid en van Asaf en Heman en Jedútun, die siener van die koning, en die poortwagters by elke poort; hulle het nie nodig gehad om van hulle diens af weg te gaan nie, want hulle broers, die Leviete, het dit vir hulle berei.

2 Kronieke 35

2 Kronieke 35:14-22