Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 34:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

omdat jou hart week is en jy jou voor die aangesig van God verneder het toe jy sy woorde teen hierdie plek en teen sy inwoners hoor, en jy jou voor my aangesig verneder het en jou klere geskeur en voor my aangesig geween het, daarom het Ek ook verhoor, spreek die Here.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:23-30