Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 34:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Omdat hulle My verlaat en vir ander gode offerrook laat opgaan het, om My te terg met al die werke van hulle hande, daarom sal my grimmigheid oor hierdie plek uitgestort en nie uitgeblus word nie.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:24-32