Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 30:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het dit vasgestel om ’n oproep deur die hele Israel, van Berséba tot Dan, te laat gaan dat hulle moes kom om die pasga tot eer van die Here, die God van Israel, in Jerusalem te hou; want hulle het dit nie as ’n menigte gehou soos voorgeskrywe was nie.

2 Kronieke 30

2 Kronieke 30:1-14