Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 30:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar was groot blydskap in Jerusalem; want sedert die dae van Salomo, die seun van Dawid, die koning van Israel, het so iets in Jerusalem nie voorgekom nie.

2 Kronieke 30

2 Kronieke 30:20-27