Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 30:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So het dan die kinders van Israel wat in Jerusalem aanwesig was, die fees van die ongesuurde brode sewe dae lank met groot blydskap gevier, terwyl die Leviete en die priesters die Here dag vir dag geprys het met kragtige instrumente tot eer van die Here.

2 Kronieke 30

2 Kronieke 30:20-26