Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 30:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook was die hand van God in Juda, sodat Hy hulle ’n eensgesinde hart gegee het om die gebod van die koning en van die owerstes volgens die woord van die Here uit te voer.

2 Kronieke 30

2 Kronieke 30:7-20