Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 30:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DAARNA het Jehiskía gestuur na die hele Israel en Juda, en ook briewe geskrywe aan Efraim en Manasse om te kom na die huis van die Here in Jerusalem, om die pasga tot eer van die Here, die God van Israel, te hou.

2 Kronieke 30

2 Kronieke 30:1-9