Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 29:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom het ’n toorn van die Here oor Juda en Jerusalem gekom, en Hy het hulle ’n skrikbeeld, ’n voorwerp van verbasing en van bespotting gemaak, soos julle met jul eie oë sien.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:4-12