Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 29:35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ook was daar brandoffers in menigte, met die vetstukke van die dankoffers en met die drankoffers vir die brandoffer. So is dan die diens in die huis van die Here gereël.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:32-36