Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 29:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop gee koning Jehiskía en die owerstes aan die Leviete bevel om die Here te prys met die woorde van Dawid en van Asaf, die siener; en hulle het met blydskap die lofsang aangehef en gebuig en aanbid.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:24-32