Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 29:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hiskía het bevel gegee om die brandoffer op die altaar te offer; en net toe die brandoffer begin, het ook die gesang tot eer van die Here en die trompette begin, en dit onder begeleiding van die instrumente van Dawid, die koning van Israel.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:26-36