Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 29:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het die Leviete opgestel by die huis van die Here met simbale, met harpe en siters volgens die gebod van Dawid en van Gad, die siener van die koning, en van die profeet Natan; want die Here het dit so beveel deur die diens van sy profete.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:17-26