Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 29:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het hul broers versamel en hulle geheilig en ingekom om volgens die bevel van die koning, ooreenkomstig die woorde van die Here, die huis van die Here te reinig.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:5-16