Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 29:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

My seuns, wees nou nie nalatig nie, want die Here het julle verkies om voor sy aangesig te staan, om Hom te dien en sy dienaars te wees en offerrook te laat opgaan.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:8-16