Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 29:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

JEHISKÍA het, vyf-en-twintig jaar oud, koning geword en negen-en-twintig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Abía, die dogter van Sagaría.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:1-10