Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 26:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het God gedurig gesoek in die dae van Sagaría, wat onderrig gegee het in die vrees van God. En in die dae dat hy die Here gesoek het, het God hom voorspoedig gemaak.

2 Kronieke 26

2 Kronieke 26:1-10