Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 26:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar toe hy sterk geword het, was sy hart hoogmoedig, sodat hy baie verkeerd gedoen en ontrou gehandel het teen die Here sy God; want hy het in die tempel van die Here gegaan om offerrook te laat opgaan op die reukaltaar.

2 Kronieke 26

2 Kronieke 26:10-23