Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 24:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En koning Joas het nie gedink aan die guns wat sy vader Jójada aan hom bewys het nie en het sy seun vermoor. Maar toe dié sterwe, het hy gesê: Mag die Here dit sien en rekenskap vorder!

2 Kronieke 24

2 Kronieke 24:20-24