Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 24:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het die Gees van God Sagaría, die seun van die priester Jójada, vervul, en dié het voor die volk gaan staan en aan hulle gesê: So spreek God: Waarom oortree julle die gebooie van die Here en wil julle nie voorspoedig wees nie? Omdat julle die Here verlaat het, het Hy julle verlaat.

2 Kronieke 24

2 Kronieke 24:17-27