Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 24:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe hulle klaar was, het hulle die orige geld voor die koning en Jójada gebring, en hy het daarvan gereedskap laat maak vir die huis van die Here, diens- en offergereedskap en rookpanne en goue en silwervoorwerpe; en hulle was gedurigdeur besig om brandoffers te bring in die huis van die Here al die dae van Jójada.

2 Kronieke 24

2 Kronieke 24:6-18