Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 24:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die koning en Jójada het dit aan die uitvoerders van die werk aan die huis van die Here gegee, en dié het klipkappers en skrynwerkers gehuur om die huis van die Here te herstel, en ook yster- en kopersmede om die huis van die Here te verbeter.

2 Kronieke 24

2 Kronieke 24:6-13