Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 22:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarna het hy Ahásia gesoek, en hulle het hom gevang terwyl hy in Samaría wegkruip en hom na Jehu gebring; en hulle het hom gedood en hom begrawe, want hulle het gesê: Hy is die seun van Jósafat, wat die Here met sy hele hart gesoek het. En daar was niemand in die huis van Ahásia wat in staat was om te regeer nie.

2 Kronieke 22

2 Kronieke 22:6-12