Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 22:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy het ook volgens hulle raad gewandel en met Joram, die seun van Agab, die koning van Israel, saamgetrek in die oorlog teen Hásael, die koning van Aram, by Ramot in Gílead; maar die Arameërs het Joram gewond.

2 Kronieke 22

2 Kronieke 22:4-12