Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 22:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Jósabat, die dogter van die koning, het Joas, die seun van Ahásia, geneem en hom gesteel onder die koning se seuns uit wat gedood moes word, en hom en sy pleegmoeder in die beddekamer gebring; en Jósabat, die dogter van koning Joram, die vrou van die priester Jójada — want sy was die suster van Ahásia — het hom vir Atália weggesteek, sodat sy hom nie gedood het nie.

2 Kronieke 22

2 Kronieke 22:6-12