Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 22:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

TOE maak die inwoners van Jerusalem Ahásia, sy jongste seun, koning in sy plek; want die bende wat met die Arabiere in die laer gekom het, het al die oueres gedood. En Ahásia, die seun van Joram, die koning van Juda, het koning geword.

2 Kronieke 22

2 Kronieke 22:1-2